Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.
MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM
KORT VOOR LANK
LUS VIR DUBBELS? • Oscar Pistorius word vandeeweek 40, en dit lyk of hy en sy meisie, Rita Greyling, deesdae heelwat tyd saam op die padelbaan deurbring
DOKTOR SANDRA se huis teen die hange • Terug by haar Kaapse tuiste ná 'n rits optredes kan Sandra Prinsloo weer asem skep, omring van kunswerke en haar drie honde, wat sy as die liefde van haar lewe beskou. Huisgenoot kuier by die energieë aktrise se huis by die see, gevul met saligheid
SONDER DIE OU SKAAMTE • Wian Welding wou op skool nie eens voor sy eie ouers sy hemp uittrek nie. Nou het dié 20-jarige van Langebaan goud op 'n internasionale liggaamsbouverhoog gewen
PENMAATS VIR ALTYD • In 1986 het Huisgenoot twee vriende bymekaargebring – en dekades later is Rian en Johanna steeds boesemvriende, al woon hulle 10 000 km uitmekaar
NUWE REËLS, DIESELFDE DROOM • Kanker het haar ’n groot deel van haar linkerbeen gekos, maar dié sportster het bly droom van vlugbal speel – en toe word sy ’n Paralimpiese gouemedalje-wenner
DIE ARME MEV. HUANG • Hulle is al meer as 40 jaar saam, en sy het gehelp om van hom 'n miljardêr te maak, maar nou moet sy dit verwerk dat haar wêreldbekende man, Jensen Huang, glo met 'n spioen gevry het
'N BAK PLAN • Toe 'n wynlandgoed hom vra om daar brood te kom bak, moes Ricardo Slawers eers gaan naslaan hoe om croissants te maak. Nou is hy Afrika se eerste broodsommelier
WATTER EEN VAT DIE KOEK? • Ons het vier groot winkelgroepe se 'mince pies' blind geproe om dit vir jou te toets – hier's hoe hulle met mekaar vergelyk
Bak mildelik vir die KOEKBLIKKE • Knoop jou voorskoot vas en stof die klitser af! Van ou GUNSTELINGE tot koekies wat sommer EKSTRA-MOOI lyk – dié soetgoed sal nie lank in die koekieblik bly nie
REËNBOOG-STAPELKOEKIES met BESSIEROOMYS • LEWER SOWAT 36 KOEKIES OF 18 STAPELKOEKIES / BEREIDING: SOWAT 1 UUR / VERKOELTYD: 2-3 UUR OF OORNAG / BAKTYD: 12-15 MIN. PER BAKSEL
Editorial
Ouma se gunsteling-gemmerkoekies
AS DIE KINDERS GROOT IS, MAAR NOG TUIS BLY • Ál meer volwasse kinders woon steeds by hulle ouers – of trek ná 'n ruk terug huis toe. Hoe sorg 'n mens dat almal onder een dak oor die weg kom?
Skemersluipers in die Hantam
Soetroos van Saron • Lees die laaste van vier dele van ons uittreksel uit hierdie uitstekende nuwe roman
kyk & luister • Vrees en vergelding
Nog Brad Pitt, asseblief • Ons kan nooit genoeg van Brad Pitt kry nie – hier's sy nuwe fliek, en 'n paar ekstras wat jy daarna by die huis kan kyk (of weer kyk)
Kyk net wie sing weer!
TV-gids
HG JUNIOR • ONS GESELS OOR
HG JUNIOR
FOTO VAN DIE WEEK
Lugskepe • Kom ons leer meer oor hierdie baanbrekende uitvindsel wat mense en goedere vervoer het lank voor vliegtuie uitgevind is
DIE HINDENBURG • Die Duitse Hindenburg was die wêreld se grootste passasierslugskip. In 1936 het dit passasiers oor die Atlantiese Oseaan na die VSA en Brasilië begin vervoer op vlugte wat tussen twee en vyf dae geduur het. Maar op 6 Mei 1937 het die noodlot toegeslaan! Terwyl die lugskip gereedgemaak het om in Amerika te land, het dit in vlamme uitgebars. Daarmee het die era van passasierslugskipe tot 'n einde gekom.
MENOPOUSE BRING VUURWARM...