Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.
Cover image for Huisgenoot

Huisgenoot

Nov 05 2026
Magazine

Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

KORT VOOR LANK

NOU'S DIE BAKKIE SE SLEUTELS HARE! • KATE ROOTHMAN WOU OP SEILJAGTE GAAN WERK VIR 'N BLAASKANS VAN DIE VERMAAK-BEDRYF. TOE BEL BOER SOEK 'N VROU

Een gevra en drie gekry! • Jessica het skaars op 'n tweede kind durf hoop. Toe wys die sonar drie aapsterte is op pad – boonop in 'n unieke swangerskap

DIE WONDER VAN ASEM • Reeds voor klein Amelia Roux se geboorte is groeisels in haar longe gevind en ná geboorte moes sy meer as een operasie ondergaan. Wat niemand sou kon voorsien nie, is dat 'n infeksie vir haar hoop en beterskap sou bring

VANDAG IN, MÔRE UIT • Dié vroue het met indrukwekkende titels in Trump se binnekring beland, maar een ná die ander die trekpas gekry

TERUG WAAR EK WAS • Sy het 'n traumatiese operasie ondergaan om haar borste kleiner te maak – nou het hulle weer begin groei en sy glo 'n dubbele mastektomie is haar enigste hoop

ELKE ASEMTEUG 'N WONDERWERK • Die Bulls-speler Hanro Liebenberg en sy vrou, Danielle, het maande lank gevrees hulle babadogtertjie sou dit nie maak nie. Nou deel hulle hulle storie van hoop ná Liviah se seldsame hartdefek en dramatiese stryd om lewe

LIEWE HUISGENOOT, MY BESTE VRIEND • Die lief en leed, die herinneringe, selfs staaltjies uit haar kinderjare. Annatjie Kriel van Kimberley stuur weekliks drie tot sewe briewe na Huisgenoot en vertel ons alles van haar lewe

DIS SPEELTYD! • Die geliefde Paloeka en Palawa is nou op Roblox in die nuwe speletjie Babbelverse, waar jy gratis met hulle kan speel

Deelkos-TREFFERS • Van ontbytgunstelinge tot HEILSAME maaltye en selfs 'n krummelpoeding – dié week kook ons SMULLEKKER alles-in-een-etes – boonop met min skottelgoed!

Editorial

Editorial

Editorial

IS JY 'N TIER, 'N DOLFYN OF 'N UIL? • Ons almal het by die werk 'n beste en 'n slegste weergawe van onself. 'n Nuwe boek verduidelik hoe jy kan keer dat jou emosies die oorhand kry deur jou innerlike 'dier' te identifiseer

VERSTAAN DIE DRIE EMOSIONELE TIPES • Elkeen van ons – Tier, Dolfyn of Uil – het 'n beste en 'n slegste weergawe van onself by die werk. Die doel is nie om ons emosionele reaksies uit te skakel nie. Dit is immers deel van menswees en kom ons dikwels goed te pas. Ons moet dit eerder goed genoeg verstaan om in beheer te bly. Hier is 'n gids tot elke emosionele tipe se sterk punte, snellers en hoe hulle optree wanneer hulle hulself verdedig.

JOU STERRE

Die troos van 'n vos

Kom ons leer ken Die skrywer • Blaai om vir die eerste deel van 'n uittreksel uit THEOLLA LANGEN-HOVEN se Soetroos van Saron wat ons vandesemaand publiseer

Soetroos van Saron • Lees die eerste van vier dele van 'n uittreksel uit hierdie uitstekende nuwe roman

kyk & luister

Die kokke kook klassiek!

Kyk wie’s terug

TV-gids OP JOU SKOTTEL

HG JUNIOR • ONS GESELS OOR

ELDERS IN DIE WÊRELD

HG JUNIOR

Vreemde wesens in die dieptes van die see • Die oseaan is vol raaisels, maar van sy ongelowlikste geheime lê ver onder die golwe. In die diepsee verskil die reëls vir oorlewing drasties.

DIE DUMBO-SEEKAT

28 JAAR OP VOET • HY HET SY HUIS IN ENGLAND IN 1998 VERLAAT OM 48 000 KM OM DIE WÊRELD TE STAP — NOU, 28 JAAR LATER, VOLTOOI...

Formats

  • OverDrive Magazine

Languages

  • Afrikaans